Verskil tussen weergawes van "Eendekuil"

407 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: nl:Eendekuil)
}}
 
'''Eendekuil''' is 'n dorp in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], suidwes van [[Citrusdal]]. In 2001 het die dorp 'n bevolking van 835 gehad, waarvan 145 (17,5%) Blank was<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/10305000 2001-sensus]</ref>. Die dorp was die terminus van die spoorlyn vanaf [[Kaapstad]] tot aan die einde van die [[Tweede Vryheidsoorlog]]. Citrusdal se sitrusoes word nog hier gelaai. Die dorpie is ook bekend vir sy Cheddar- en Goudakaas. Die naam is afgelei van die baie wilde eende wat op 'n tyd volop hier was; daar is baie vleie en panne in die distrik.
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
{{saadjie}}
116 327

wysigings