Verskil tussen weergawes van "Vanwyksdorp"

43 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|webwerf=
}}
'''Vanwyksdorp''' is 'n dorp in die [[Klein Karoo]] met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf [[Ladismith]] in die [[Wes-Kaap]]. Geen teerpad loop tot op die dorp nie. Die dorp is die hoofdorp in [[Kannaland]].
 
Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die [[NG gemeente Vanwyksdorp]] in [[1904]] gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.