Verskil tussen weergawes van "Lambertsbaai"

8 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Geskiedenis==
Die dorpie is gestig op die plaas Otterdam wat deur Johann Stephan besit was. Die Kaapse regering het die grond gekoop en die eerste erwe is in [[1913]] verkoop. Die dorp is vernoem na sir Robert Lambert, die bevelvoeder van die Britse vlootbasis aan die Kaap in [[1820]], wat opmetings van die see in die gebied gedoen het.
 
[[Voëleiland]] is 'n gewilde besoekplek vir toeriste. Die eiland is 'n broeiplek van die witmalgas. Hier word ook jaarliks ghwano verwyder.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995</ref><ref>Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 978 1 77007 751 5</ref>
 
==VerwysingsBronne==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus . 1995. ISBN 1 86842 026 4
{{Verwysings}}
* Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 978 1 77007 751 5
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]