Verkeer van Denemarke: Verskil tussen weergawes

No edit summary
 
==Nie-voertuigverkeer==
Persone wat skaatsplanke en rolskaatse gebruik, word kragtens die wet as voetgangers beskou en moet daarom die sypaadjie gebruik. Dit is verbode om met fietse op die sypaadjie te ry, hoewel dit algemeen voorkom. Sodra fietse in die kruispad reguit vorentoe beweeg kan hulle in hetsy die in regterkant van die regsdraai-baan of in die regterkant van die baan ry. Motors moet wag totdat die fietse verbygesteek het voordat hulle mag regs draai.
Voetgangers wat die sebraoorgang wil oorsteek geniet voorrang.
 
==Elektriese voertuie==
14 045

wysigings