Verskil tussen weergawes van "Witbank"

18 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
* [[Winston Churchill]], toe 'n jong soldaat-joernalis, het in 'n mynskag naby Witbank weggekruip na sy ontsnapping uit Pretoria tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]].
* Witbank-dam is die grootste munisipale dam in die suidelike halfrond.
* Die [[N4]] nasionale pad gaan deur Witbank en aan die oostekant van Witbank sluit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad by die N4 aan.
 
== Eksterne skakels ==