Verskil tussen weergawes van "Arthur Newton"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Arthur Newton''' (1881 - 1959) was 'n Suid-Afrikaanse langafstand atleet. Hy was die eerste persoon wat die Comrades-marathon vyf keer kon wen met oorwinnnings in 1922, [[19...)
 
'''Arthur Newton''' (1881 - 1959) was 'n Suid-Afrikaanse langafstand atleet. Hy was die eerste persoon wat die [[Comrades-marathonmaraton]] vyf keer kon wen met oorwinnnings in [[1922]], [[1923]], [[1924]], [[1925]] en [[1927]]. Hy was in [[Engeland]] gebore en emigreer na Suid-Afrika waar hy boer. Hy het bekendheid verwerf nadat hy as vyftigjarige verskeie landlooprekords geslaan het. Later vestig hy hom in die buiteland. Een van sy prestasies was om dwars oor die [[Amerika]] te hardloop. Hy is oorlede in [[1959]].
 
==Bron==
116 268

wysigings