Verskil tussen weergawes van "Eerste Grensoorlog"

Taal
(Taal)
Die '''Eerste Grensoorlog''' van 1779 tot 1781 was in werklikwerklikheid 'n reeks vyandighedebotsings tussen koloniste van die [[Kaapkolonie]] en die Xhosastamme aan die Oosgrens.
 
Teen die middel van 1779 het veediefstal deur die XhosaXhosas so algemeen voorgekom opaan die suidwestelike grens van die kolonie dat die Hollandse boere hulle plase aan die [[Boesmansrivier]] begin verlaat het. In Desember 1779 het 'n gewapende botsing tussen die Boere en die Xhosas voorgekomplaasgevind, blykbaar weens ongerymdhede wat gepleeg is teen die Xhosas deur sommige blankes aan die grens teen die Xhosas gepleeg is. Twee burgerlike kommando's, een onder leiding van [[Josua Joubert]] en nogdie eenander onder [[Pieter Hendrik Ferreira]], het uitgery vroeg in 1780 uitgery en daarin geslaag om baie beeste aan te keer, maar hulle kon nie die Xhosas uit die plaasgebied verdryf nie.
 
In Oktober 1780 het die Kaapse regering vir [[Adriaan van Jaarsveld]], 'n hoogs ervare kommandoleier, aangestel omas veldkommandant van die hele Oosgrens te wees. 'n Kommando onder sy leiding het 'n groot aantal beeste teruggekry en het daarop aanspraak gemaak dat hulle al die XhosaXhosas teen Julie 1781 uit die [[Zuurveld]] verdryf het.
 
==Bronne==