Verskil tussen weergawes van "Portaal:Biblioteek en Inligtingkunde/Inleiding"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: left|75px '''Biblioteekkunde''' is die studie van die logiese ordening en dokumentering van menslike kennis. Die eerste handboek ...)
 
'''Biblioteekkunde''' is die studie van die [[Logika|logiese]] ordening en dokumentering van menslike [[kennis]]. Die eerste handboek oor die onderwerp was in Duits (Schrettinger, 1808-1829).
 
'''Inligtingkunde''' is 'n jong tak van die [[wetenskap]], wat fokus op die interaksie van [[inligting]] en [[kommunikasie]] en die invloed van [[inligtingstegnologie]] (IT). Die uitruil van inligting tussen individue en organisasies word hiermee gesien uit verskillende hoeke, soos [[ingenieurswese|tegnies]], [[kognisie|kognitiewe]], [[Sosiologie|sosiale]] en [[bedryfskunde]]. Dit is hoe inligtingkunde fokus op die verkryging, strukturering, organisering, die oordrag, stoor en verspreiding van inligting, of binne 'n [[Onderneming|bedryfskonteks]] geleë is of in die [[wetenskaplike navorsing]].
[[Image:Messagebox_info.svg|right|75px]]
 
620

wysigings