Neuron: Verskil tussen weergawes

511 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+beeld)
No edit summary
 
'n '''Neuron''' (of '''senuweesel''') is 'n [[sel]] wat spesifiek geassosieer word met die [[senuweestelsel]] van verskeie [[dier]]e. Elke neuron het 'n [[akson]] en [[dendriet]]e. Dendriete ontvang [[elektrochemies]]e seine vanaf ander neurone terwyl die aksone die seine aanstuur na die volgende neuron.
 
'n [[Mens]] het na beraming ongeveer 100 miljard senuweeselle. Verreweg die meeste daarvan kom in die [[sentrale senustelsel]] ([[harsings]] en [[rugmurg]]) voor. Senuweeselle is die inligtings- en sein-verwerkers van die liggaam. 'n Spesifiek kenmerk van senuweeselle is dat hulle prikkelbaar is; hulle kan seine ontvang en deurstuur sonder 'n verlies aan seinsterkte. In die harsings is stroombane van senuweeselle wat 'n groot aantal liggaamsfunksies relegeer en ook vir ons denkvermoë verantwoordelik is.
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker