Verskil tussen weergawes van "Blesbok"

4 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: en:Blesbok)
No edit summary
| synonyms =<center>''Damaliscus dorcas phillipsi''</center>
}}
Die '''blesbok''' is 'n groot [[wildsbok]] wat in die hoëvelde van Suid-Afrika aangetref word.
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80&nbsp;kg en 'n hoogte van 95&nbsp;cm. Die bul het horings wat 51&nbsp;cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy voorgesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.