Verskil tussen weergawes van "Ludwig von Mises"

 
[[Image:MisesLibrary.jpg|right|frame|Mises in sy biblioteek]]
Mises se argument was dat geld in aanvraag was as gevolg van die nut daarvan in die aankoop van goedere, en nie vir die eie ontwil daarvan nie en dat enige ongegronde uitbreiding van skuld sakesiklusse tot gevolg het. Sy ander beduidende argument was dat [[sosialisme]] noodwendig ekonomies sal misluk vanweë die [[[ekonomiese berekeningsprobleem]]]{{ndash}} dat dit onmoontlik sal wees vir 'n sosialistiese regering om die ekonomiese berekeninge te doen om 'n komplekse ekonomie te organiseer. Mises het geredeneer dat daar sonder 'n markekonomie daar geen funksionele [[prysstelsel]] kon bestaan nie. Hy het 'n prysstelsel as noodsaaklik beskou vir rasionele, doeltreffende en produktiewe aanwending van kapitaalgoedere.
 
<!--Mises argued that money is demanded for its usefulness in purchasing other goods, rather than for its own sake and that any unsound [[credit (finance)|credit]] expansion causes business cycles. His other notable contribution was his argument that [[socialism]] must fail economically because of the [[economic calculation problem]]{{ndash}} the impossibility of a socialist government being able to make the economic calculations required to organize a complex economy. Mises projected that without a [[market economy]] there would be no functional [[price system]], which he held essential for achieving rational and efficient allocation of capital goods to their most productive uses.-->
 
==Verwysings==
8 945

wysigings