Verskil tussen weergawes van "Ikoon"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakel)
k
[[Lêer:Vladimirskaya.jpg|thumb|right|''Onse Liewe Vrou van Wladimir'', 'n nasionale heiligdom van [[Rusland]] en die [[Russies-Ortodokse Kerk]], is omstreeks [[1100]] in [[Konstantinopel]] geskilder. Danksy talle reproduksies het hierdie Maria-ikoon ook in die Weste wye bekendheid verwerf]]
'''Ikone''' (afgelei van die [[Grieks]]e εικόνα, ''ikóna'', "beeld", "afbeelding") is gewyde kultus- of heiligebeelde in die Oostelike Kerke van die Christendom, veral in die Ortodokse Kerke van die Bisantynse Rite en kan as een van die mees karakteristieke kenmerke van dié kerke beskou word. Ikone speel daarnaas 'n sentrale rol in die Bisantynse kuns.