Verskil tussen weergawes van "Magda Beukes"

83 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Magda Beukes''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise was bekendheid verwerf het met die rolle wat sy in Afrikaanse rolprente gespeel het. Sy het ook verskeie eenvrouvertonings geskryf en vervaardig. In 1982 verruil sy die vermaaklikheidsbedryf om opheffingswerk in [[Mosselbaai]] te doen, waar sy ‘n dramagroep onder tieners op die been bring. Daarna het sy haar toegespits op televisie-optredes, onder andere in die rol van Kleintjie Smit in ''Amalia I'' en ''II'', en kleiner rolle teenoor Eckardt Rabe en [[Brümilda van Rensburg]] in [[Egoli: Plek van Goud|Egoli]], asook in ''Scandal''. Haar huidige rol is as Marina Verwey in Binnelanders.
 
== Filmografie ==
Van die rolprente waarin sy opgetree het:
* [[Beloftes van more]], 1981
* [[Plekkie in die son]], 1979
Anonieme gebruiker