Verskil tussen weergawes van "Magda Beukes"

34 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Magda Beukes''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise was bekendheid verwerf het met die rolle wat sy in Afrikaanse[[Afrikaans]]e rolprente[[rolprent]]e gespeel het. Sy het ook verskeie eenvrouvertonings geskryf en vervaardig. In 1982 verruil sy die vermaaklikheidsbedryf om opheffingswerk in [[Mosselbaai]] te doen, waar sy ‘n dramagroep onder tieners op die been bring. Daarna het sy haar toegespits op televisie-optredes, onder andere in die rol van Kleintjie Smit in ''Amalia I'' en ''II'', en kleiner rolle teenoor Eckardt Rabe en [[Brümilda van Rensburg]] in [[Egoli: Plek van Goud|Egoli]], asook in ''Scandal''. Haar huidige rol is as Marina Verwey in Binnelanders.
 
== Filmografie ==
TV-optredes:
* Amalia I en II (KykNET)
* [[Egoli: Plek van Goud|Egoli]] (M-Net, KykNET)
* Scandal
* Binnelanders (KykNET)
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker