Verskil tussen weergawes van "Platteland (rolprent)"

Het vandag begin draai.
(Het vandag begin draai.)
{{toekomsnuus}}
{{Inligtingskas rolprent
| naam = Platteland
| verteller =
| met = [[Steve Hofmeyr]]<br />[[Lianie May]]<br />[[Bok van Blerk]]<br />en andere.
| musiek = [[Johan Vorster]]<br />[[Deveroux van der Hoven]]
| kinematografie = [[Brendan Keyser]]
| redigeerder =
| ateljee = Mozi-platemaatskappy en Philo-films
| verspreider =
| vrygestel = ~[[12 November]] [[2011-11-25]]
| speeltyd = 120 minute
| land = [[Suid-Afrika]]
| taal = [[Afrikaans]]
}}
 
'''Platteland''' is 'n [[Afrikaans]]e musiekrolprent wat tans in [[Vrede, Vrystaat|Vrede]] en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaar­dig wordis. Die regisseur is [[Sean Else]]. Die geprojekteerderolprent vrystellingsdatumhet isop [[2512 November]] [[2011]] in teaters begin draai.<ref>[http://www.nuus24.com/Vermaak/Nuus/Steve-in-nuwe-rolprent-te-sien-20110119 Steve-fliek versteur rus in Vrede], [[Nuus24]], 19 Januarie 2011.</ref>
 
==Genre==
Die rolprent is 'n [[musiekblyspel]]. Die ouderdomsperk is 13-jaar (taal, geweld).
 
==Hoofrolspelers==
* [[Lianie May]]
* [[Bok van Blerk]]
* [[Jay]]
* [[Vaughan Gardiner]]
* [[Karlien van Jaarsveld]]
en andere.
 
== Storielyn ==
Riana van Niekerk doen alles in hulle vermoë om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op die grond te kry. Dirk Pretorius is 'n swerwer met sy eie geheime. Musiektreffers van die tyd is in die storielyn ingeweef, insluitende: ''Melanie'' (Jay), ''Tyd om te Trek'' (Bok van Blerk), ''Vergeet My Nie'' (Lianie May), ''Pa en Seun'' (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en ''Sweet Dreams'' (Karlien van Jaarsveld).
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker