Verskil tussen weergawes van "Byeboerdery"

2 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
Robot: Formatteer ISBN
k (r2.7.1) (robot Verwyder: nl:Honingbij#Het houden van bijen)
k (Robot: Formatteer ISBN)
[[Argeoloog]] [[Amihai Mazar]] van die Hebreeuse Universiteit in [[Jerusalem]] sê dat vondste in die ruïnes van die stad [[Rehov]] (met 2000 inwoners op sy tyd, Israelies en Kanaaniete) 30 heel korwe bevat het, gedateer [[9de_eeu_v.C.|900 v.C.]] en bewys dat 'n gevorderde [[heuning]] [[bedryf]] in die [[Heilige Land]] bestaan het in die tyd van die Bybel, 3000 jaar gelede. Die [[byekorf|byekorwe]], gemaak van [[strooi]] en ongebakte [[klei]] is gevind in ordelike rye, drie hoog, in 'n kamer wat tot 100 korwe kon bevat. Ezra Marcus, 'n kenner van [[Haifa Universiteit]] sê die vondste is 'n glimp van [[antieke]] byeboerdery gesien in geskrifte en antieke kuns van die Nabye Ooste. Tekens van godsdienstige praktyke was sigbaar deur 'n [[altaar]] versier met vrugbaarheidbeeldjies wat langs die byekorwe gevind is.<ref>[http://www.livescience.com/animals/070904_ap_ancient_beehive.htmlLivescience.com, Archaeologists discover ancient beehives]</ref>
 
Die bepalende boek oor die geskiedenis van byeboerdery is 'The World History of Beekeeping and Honey Hunting' deur [[Eva Crane]].<ref>''The World History of Beekeeping and Honey Hunting'' deur [[Eva Crane]]. (Routledge 1999) # ISBN: 0415924677 # ISBN: 978-0415924672, 720bls.</ref>
 
===Die wetenskaplike studie van heuningbye===
2 294

wysigings