Verskil tussen weergawes van "Attakwaskloofpas"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
Robot: Formatteer ISBN
k (Robot: Formatteer ISBN)
Die '''Attakwaskloofpas''' is die eerste pas oor die [[Outeniekwaberge]]. Die pas was alreeds in 1689 besoek en beskryf deur Isaac Schrijver. Dit het hom vier dae geneem om die berg oor te steek. Die pas is gebruik vir nog 'n 180 jaar en was nooit verbeter nie. Toe die [[Montagupas]] voltooi is het die pas in onbruik geval. Die [[Robinsonpas]] is net 6km oos van die pas. Die pas is as 'n nasionale monument verklaar. Die jaarlikse Attakwas Maraton [[Bergfiets]] wedren vind hier plaas.
<ref>Passes & Poorts. Getaway. Marion Whitehead. 2010. ISBN 978 -1 -77009 -805 -3</ref>
 
==Verwysings==
2 294

wysigings