Verskil tussen weergawes van "Protestantisme"

Ortodokse Kerk
k (r2.6.3) (robot Bygevoeg: nso:Seporotestante)
(Ortodokse Kerk)
[[Lêer:95Thesen.jpg|thumb|right|Luther se [[95 stellings]].]]
 
Die '''Protestantisme''' is soos die [[Rooms-Katolieke Kerk]] en die [[Ortodokse kerkeKerk]] een van die belangrikste strominge in die [[Christendom]]. Die beweging het ontstaan in die [[16de eeu]] na 'n wegbreek van die Rooms-Katolieke Kerk nadat verskillende [[teologie|teoloë]], onder andere [[Maarten Luther]], [[Huldrych Zwingli]] en [[Calvinisme|Johannes Calvyn]], in konflik geraak het met die Rooms-Katolieke Kerk oor die leer en praktyk in die kerk.
 
Van die grootste verskille met die Rooms-Katolieke Kerk is: