Blesbok: Verskil tussen weergawes

169 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die bul het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy voorgesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.
 
==Sien ook==
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere]]
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]]
*[[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]]
 
==Bronnelys==