Verskil tussen weergawes van "Natalse rooihaas"

geen wysigingsopsomming nie
| binomial_authority = (I. Geoffroy, 1832)
| synonyms = }}
Die '''Natalse rooihaas''' (''Pronolagus crassicaudatus'') is 'n haas wat in [[Mosambiek]] en [[Suid-Afrika]] voorkom. Hierdie hase word veral by kranse en rotsagtige berghange aangetref.
Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore.