Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

3 049 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Infobox
(+ Infobox)
{{Inligtingskas Nedersetting
[[Beeld:Franschhoekkerk.jpg|thumb|right|250px|Die kerkgebou van die NG gemeente Franschhoek.]]
|amptelike_naam=Franschhoek
[[Beeld:Franschoek Valley.jpg|thumb|right|250px|Die Franschhoekvallei]]
|ander_naam=
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=
|bynaam=
|slagspreuk=
|translit_taal1=
|translit_taal1_tipe=
|translit_taal1_inligting=
|translit_taal2=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Franschhoekkerk.jpg
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif=Die kerkgebou van die NG gemeente Franschhoek.
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
|vlagskakel=
|beeld_seël=
|seëlskakel=
|seëlgrootte=
|beeld_skild=
|skildskakel=
|skildgrootte=
|beeld_leë_embleem=
|leë_embleemtipe=
|leë_embleemgrootte=
|leë_embleemskakel=
|beeld_kaart=
|kaartgrootte=250px
|kaartbyskrif=
|beeld_kaart1=
|kaartgrootte1=
|kaartbyskrif1=
|beeld_punt_kaart=
|puntkaartgrootte=
|puntkaartbyskrif=
|punt-x=
|punt-y=
|duimdrukkerkaart=Wes-Kaap
|duimdrukkeretiketposisie=bokant
|diumdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Suid-Afrika}}
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Suid-Afrika|Provinsie]]
|onderafdelingtipe2=[[Distriksmunisipaliteit]]
|onderafdelingtipe3=[[Plaaslike Munisipaliteit]]
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Wes-Kaap]]
|onderafdelingnaam2=[[Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit|Kaapse Wynlande]]
|onderafdelingnaam3=[[Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit|Stellenbosch]]
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=
|leiernaam=
|leiertitel1=
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=Stigting
|stigtingsdatum=[[1688]]
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=
|hoogte_voet=
|breedtegraad=33
|breedtegraad_m=55
|breedtegraad_s=0
|breedtegraad_NS=S
|lengtegraad=19
|lengtegraad_m=8
|lengtegraad_s=0
|lengtegraad_OW=O
|koördinaattipes=region:ZA_type:city_source:GNS-enwiki
|koördinaatwys=display=inline,title
|bevolking_soos_op=2010
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=15353
|bevolkingsdigtheid_km2=
|bevolkingsdigtheid_myl2=
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=
|poskode=
|skakelkode=
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=
}}
 
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumb|left|250px|Die Franschhoekvallei]]
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|left|250px|Die Hugenotemonument]]
[[Lêer:Südafrika Franschhoek Weingut.jpg|thumb|left|250px|Wynlandgoed naby Franschhoek]]
'''Franschhoek''' is 'n dorp in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], sowat 75 kilometer van [[Kaapstad]] af, met 15 353 inwoners. Franschhoek behoort sedert die jaar [[2000]] tot die munisipaliteit [[Stellenbosch]].
 
Die dorp se oorspronklike naam is Olifantshoek, 'n verwysing na die talle olifante wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgeloop en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.
 
[[Beeld:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|left|180px|Die Hugenotemonument]]
Franschhoek het sy ontstaan aan die aankoms van die 176 Franse [[Hugenote]]-vlugtelinge te danke, wat hier in die jaar [[1688]] - na 'n tydelike verblyf in Nederland - 'n nuwe tuiste gevind het. Die Kaapse vryburgers begin vinnig na die gebied as die "Fransche Quartier" of "Fransche Hoek" verwys. In die 18de eeu word Franschen Hoek die amptelike naam van die dorp.
 
Aangesien die Franse immigrante deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie so ver moontlik versprei is - Stellenbosch, die [[Paarl]] en [[Drakenstein]] is naas Franschhoek gekies as die vernaamste dorpe om die setlaars te huisves - neem die gemeenskappe binne 'n kort tydperk 'n plaaslike Kaapse karakter aan. Soos deur die Kompanjie beoog, sterf ook die [[Franse taal]] binne enkele dekades uit. In [[1829]] is vasgestel dat daar geen Franstaliges meer aan die Kaap is nie.
 
[[Beeld:Südafrika Franschhoek Weingut.jpg|thumb|right|250px|Wynlandgoed naby Franschhoek]]
Talle Franse plek- en plaasname het egter bewaar gebly as 'n erfenis uit hierdie tyd, en baie plaasname verwys na die Franse geboortestede van die Hugenote-vlugtelinge. 'n Aantal plase soos La Motte, La Cotte, Cabrière, Provence, Chamonix, Bien Donné, Champagne, Dieu Donné en La Dauphiné het in hulle oorspronklike vorm bewaar gebly en het tot bekende wynmakerye ontwikkel. Bien Donné is vandag 'n belangrike landboukundige navorsingstasie. Wingerdbou en die wynbedryf is deur die Franse ingevoer; die voortreflike klimaat en vrugbare grond maak die vallei bowendien geskik vir die vrugtebedryf. Die riviere en plaasdamme lewer forelle op.
 
Die wynkultuur en die aanwesigheid van sommige van Suid-Afrika se top-restourante het van Franschhoek 'n soort gastronomiese sentrum in Suid-Afrika gemaak. Maar dit staan nou veral bekend as een van die gewildste toeristebestemmings in die land. Die nabyheid van die metropool Kaapstad, die blommeprag van die omgewing, die aangename klimaat met milde somers en sneeubedekte pieke in die winter lok steeds meer mense. Stappe is gedoen om die natuurskoon te bewaar; 'n groot gebied word deur die Franschhoekbosreservaat in beslag geneem.
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]
{{Wes-Kaap}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]
 
[[de:Franschhoek]]