Verskil tussen weergawes van "Dubbelbandvlindervis"

geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: Formatteer ISBN)
| synonyms = }}
 
Die '''Dubbelbandvlindervis''' (Latyn: ''Chaetodon marleyi'') is vis wat aan die suid- en ooskus van [[Suid-Afrika]] voorkom en is endemies in Suid-Afrika. Die vis word 20 cm groot. Die vis is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe terwyl onvolwasswnes in getypoele voorkom.
 
==Sien ook==