Verskil tussen weergawes van "Bruinburnie"

148 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Bruinburnie''' (''Chaetodon blackburnii'') is 'n [[vlindervis]] wat voorkom aan die ooskus van [[Suid-Afrika]] vanaf [[KwaZulu-Natal]] enkom ook in [[Mauritius]] voor. Die vissiekleintjies is al in [[Algoabaai]] gevind. Die [[vis]] word tot 14 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor in water wat 1 - 70 m diep is. Die [[vis]] is geel aan die voorkant met 6 - 8 strepe wat uitstraal van agter die pektorale vinne en donket agter. Daar is 'n vertikale band oor die oë wat strek tot teen die dorsale vin. Die pelvis vinne is geel terwyl die basis van die stert wit is. Hulle doen nie goed in akwariums nie.
 
==Sien ook==