Verskil tussen weergawes van "Viskositeit"

20 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Korrigeer beeld se beskrywing
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: sr:Вискозност флуида)
(Korrigeer beeld se beskrywing)
[[BeeldLêer:Viscosity.gif|thumb|rightregs|Illustrasie van viskositeit; Die groen vloeistof aan die linkerkantbokant het 'n hoërlaer viskositeit as die helder vloeistof aan die regterkantonderkant.]]
 
'''Viskositeit''' is 'n maatstaf van die weerstand van 'n vloeistof teen skuif- of trekspannings wat dit probeer vervorm. In alledaagse terme word daar na die eienskap verwys as die "dikte" van die vloeistof of die vloeibaarheid. [[Water]] word gesien as 'n "dun" vloeistof, terwyl [[heuning]] 'n "dik" vloeistof is met 'n hoër viskositeit. Viskositeit beskryf die vloeier se interne weerstand teen vloei en kan aan gedink word as vloeistofwrywing. 'n Baie hoë viskositeit magma sal byvoorbeeld 'n steil stratovulkaan vorm omdat dit nie baie ver kan vloei voordat dit afkoel nie, terwyl 'n lae viskositeit magma 'n wyer vlakker vulkaan vorm omdat die magma vinniger vloei.<ref>{{cite book
Anonieme gebruiker