Verskil tussen weergawes van "Konsonant"

20 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: 'n '''Konsonant''' of '''medeklinker''' 'n 'n klank waar die lug, in teenstelling met 'n klinker, nie ongehinderd deur die mond na buiten kan gaan nie. By die /p/ van ''aap'' ...)
 
'n '''Konsonant''' of '''medeklinker''' 'nis 'n [[klank]] waar die [[lug]], in teenstelling met 'n [[klinker]], nie ongehinderd deur die mond na buiten kan gaan nie.
 
== Voorbeelde ==
By die /p/ van ''aap'' versamel die lug eers voor die afgeslote [[lip]]pe, en kom dan met een'n plof na buiten. By die /n/ van ''noot'' is die mondholte afgesloteafgesluit en kom die lug deur die [[neus]]. By die /s/ van ''sap'' gaan die tong omhoog na die verhemelte, waardeur die opening nouer word en 'n sisklank ontstaan.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker