Verskil tussen weergawes van "Ondernemer"

60 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ko:기업가)
'n '''Ondernemer''' (ook: '''sakeman''', '''sakevrou''' of '''entrepreneur''') is 'n [[mens|persoon]] wat iets onderneem, en daarmee een of ander maatskaplike bydrae lewer. Die ondernemer se doel is om 'n [[inkomste]] te verdien deur 'n bepaalde kombinasie van [[arbeid (ekonomie)|arbeid]], [[kapitaal (ekonomie)|kapitaal]] en kennis in 'n [[besigheid]] in te ploeg en sodoende die besigheid te lei of in stand te hou. Die ondernemer moet die inisiatief neem en geleenthede in die mark najaag. Kirzner beskryf die ondernemer as iemand wat bewus is van die kanse en geleenthede en dit benut.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse entrepreneurs]]
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker