Verskil tussen weergawes van "Stronsium"

3 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ia:Strontium)
* [[Strontiumchloried]] word soms in [[tandepasta]] gebruik vir mense met sensitiewe tande. 'n Gewilde handelsmerk sluit soveel as 10% strontiumchloried-heksahidraat op 'n gewigsbasis in die samestelling daarvan in.
* [[Strontiumoksied]] word soms gebruik om die [[keramiek glasuursel]] van sekere [[erdeware]] se kwaliteit te verbeter.
* <sup>89</sup>Sr is die aktiewe bestandeel in Metastron, 'n [[radiofarmaseutiese middel]] wat gebruik word teen beenpyn wat die sekondêre gevolge is van [[metastaties]]e [[prostaatkanker]] is. Die strontium tree soos [[kalsium]] op en word by voorkeur ingesluit by dele in die been met verhoogde [[osteogenese]]. Hierdie lokalisering fokus die blootstelling tot straling op die kankeragtige letsels.
* <sup>90</sup>Sr is al gebruik as kragbron vir [[Radio-isotoop termo-elektriese opwekker]]s (RTO). <sup>90</sup>Sr vervaardig sowat 0.93 watt se warmte per gram (dit is ietwat laer in die graad wat gebruik word vir RTO's, d.w.s. [[strontiumfluoried]]) [http://www.qrg.northwestern.edu/projects/vss/docs/Power/3-what-are-the-fuels-for-rtgs.html]. <sup>90</sup>Sr het egter 'n leeftyd wat ongeveer 3 maal korter as [[plutonium|<sup>238</sup>Pu]] (ook 'n RTO-brandstof) is en het ook 'n laer digtheid. Die hoof voordeel van <sup>90</sup>Sr is dat dit goedkoper is as <sup>238</sup>Pu en word in [[kernafval]] aangetref.
* <sup>90</sup>Sr word ook gebruik in [[kanker]]terapie. Die beta-emissie en lang halfleeftyd daarvan is ideaal vir oppervlakkige [[radioterapie]].
Anonieme gebruiker