Verskil tussen weergawes van "Holisme"

Geen grootteverandering nie ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: Automated text replacement (-Suid Afrika +Suid-Afrika))
In sy boek stel Jan Smuts dit vir die eerste keer:"'''n geheel meer is as die onderlinge komponente''" - 'n grondbeginsel waarop [[stelselteorie]] gebou is. Hierdie beginsel van holisme word toegepas in konteks van [[biologie]] waardeur Jan Smuts aandui dat daar 'n verband is tussen evolusie en die graad van holisme in organismes. Holisme word egter ook toegepas in anorganiese toepassing deur 'n verband te trek tussen struktuur en holisme. Holisme word gedefinieer as 'n proses van kreatiewe sintese waar die gevolglike geheel nie staties is nie maar dinamies, evolusionêr en kreatief. Jan Smuts het verder geargumenteer dat 'n veld bestaande uit die verlede, hede en toekoms gesien word as deel van die geheel struktuur.
 
Volgens die biografie wat deur Smuts se seun geskryf is het die konsep van holisme reeds posgevat by Jan Smuts toe hy in [[1894]] 'n dokument geskryf het met die titel: "[[Walt Whitman]] - A study in the evolution of personality" Reeds in hierdie dokument het Jan smutsSmuts gekyk na die ontwikkeling van persoonlikheid deur dit te ondersoek as 'n geintegreerde geheel. Die lewe van [[Walt Whitman]] was dus heel moontlik die beginpunt wat gelei het tot die konsep van holisme.
 
Volgens bronne het Smuts reed in [[1911]] 'n filosofiese manuskrip voltooi met die titel: "An inquiry into the whole" waarin hy twee prominente vraagstukke aanspreek nl:
Anonieme gebruiker