Verskil tussen weergawes van "Pablo Neruda"

3 757 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
CHINOS Y MOROS ME COMEN TO EL POTORRO -.- --> CHINITO JAPONES bY DANIEL GONZALES LOPEZ ORTEGA
 
CONICHIGUA
== Belangrikste prestasies ==
Die Chileense digter, diplomaat, Marxistiese politikus en wenner van die Nobel-prys vir letterkunde in 1971, Pablo Neruda, is waarskynlik die belangrikste, produktiefste, mees kontroversiële en mees gelese Latyn-Amerikaanse digter van die twintigste eeu.
 
Neruda se gewildste werk is Veinte poemas de amor y una cancion desperada (Twenty Love Poems and a Song of Despair - 1924), wat deur 'n hartstogtelike, hartseer liefdesverhouding geïnspireer is. Vanaf die veertigerjare weerspieël sy werk die politiese stryd van die boerestand en werkers en die sosio-historiese ontwikkelinge in [[Suid-Amerika]]. Die Stalin-prys asook die Lenin vredesprys word aan Neruda toegeken tydens sy ballingskap in [[Meksiko]].
 
Pablo Neruda het internasionale literêre erkenning verwerf met Canto General (1950), 'n epiese werk van 340 gedigte waarin hy die geskiedenis van Latyns-Amerika vanuit 'n Marxistiese perspektief herskryf. Die tema is die stryd om sosiale geregtigheid en bevryding van Spaanse oorheersing. Sentraal in hierdie werk staan een van sy treffendste gedigte, Alturas de Macchu Picchu (Heights of Macchu Picchu - 1943), 'n kragtige verheerliking van die pre-Colombiaanse beskawing in [[Peru]], wat Neruda geskryf het nadat hy na die antieke Inka stad, Macchu Picchu opgeklim het. Gedurende sy langdurige literêre loopbaan het Neruda talle vertalings gelewer en meer as veertig digbundels, asook versdramas geskryf.
{{link FA|sl}}
 
[[Kategorie:Chileense digters|Neruda]]
[[Kategorie:Nobelprys vir Letterkunde wenners|Neruda]]
{{Link FA|eu}}
 
[[am:ፓብሎ ኔሩዳ]]
[[an:Pablo Neruda]]
[[ar:بابلو نيرودا]]
[[ay:Pablo Neruda]]
[[az:Pablo Neruda]]
[[be:Пабла Неруда]]
[[be-x-old:Паблё Нэруда]]
[[bg:Пабло Неруда]]
[[bn:পাবলো নেরুদা]]
[[bo:པ་བུ་ལོ་ནེ་རུ་དཱ།]]
[[br:Pablo Neruda]]
[[bs:Pablo Neruda]]
[[ca:Pablo Neruda]]
[[cs:Pablo Neruda]]
[[cy:Pablo Neruda]]
[[da:Pablo Neruda]]
[[de:Pablo Neruda]]
[[diq:Neruda, Pablo]]
[[el:Πάμπλο Νερούδα]]
[[en:Pablo Neruda]]
[[eo:Pablo Neruda]]
[[es:Pablo Neruda]]
[[et:Pablo Neruda]]
[[eu:Pablo Neruda]]
[[ext:Pablo Neruda]]
[[fa:پابلو نرودا]]
[[fi:Pablo Neruda]]
[[fr:Pablo Neruda]]
[[fy:Pablo Neruda]]
[[gan:帕部羅·尼努達]]
[[gd:Pablo Neruda]]
[[gl:Pablo Neruda]]
[[gn:Pablo Neruda]]
[[gu:પાબ્લો નેરુદા]]
[[he:פבלו נרודה]]
[[hi:पाब्लो नेरूदा]]
[[hr:Pablo Neruda]]
[[hsb:Pablo Neruda]]
[[hu:Pablo Neruda]]
[[id:Pablo Neruda]]
[[ilo:Pablo Neruda]]
[[io:Pablo Neruda]]
[[is:Pablo Neruda]]
[[it:Pablo Neruda]]
[[ja:パブロ・ネルーダ]]
[[ka:პაბლო ნერუდა]]
[[ko:파블로 네루다]]
[[ku:Pablo Neruda]]
[[la:Paulus Neruda]]
[[lt:Pablo Neruda]]
[[lv:Pablo Neruda]]
[[mk:Пабло Неруда]]
[[ml:പാബ്ലോ നെരൂദ]]
[[mrj:Неруда, Пабло]]
[[nl:Pablo Neruda]]
[[nn:Pablo Neruda]]
[[no:Pablo Neruda]]
[[oc:Pablo Neruda]]
[[pl:Pablo Neruda]]
[[pms:Pablo Neruda]]
[[pnb:پیبلو نیرودا]]
[[ps:پابلو نرودا]]
[[pt:Pablo Neruda]]
[[qu:Pablo Neruda]]
[[ro:Pablo Neruda]]
[[ru:Неруда, Пабло]]
[[scn:Pablu Neruda]]
[[se:Pablo Neruda]]
[[sh:Pablo Neruda]]
[[simple:Pablo Neruda]]
[[sk:Pablo Neruda]]
[[sl:Pablo Neruda]]
[[sq:Pablo Neruda]]
[[sr:Пабло Неруда]]
[[sv:Pablo Neruda]]
[[sw:Pablo Neruda]]
[[ta:பாப்லோ நெருடா]]
[[te:పాబ్లో నెరుడా]]
[[tr:Pablo Neruda]]
[[uk:Пабло Неруда]]
[[uz:Pablo Neruda]]
[[vi:Pablo Neruda]]
[[wa:Pablo Neruda]]
[[war:Pablo Neruda]]
[[yo:Pablo Neruda]]
[[zh:巴勃罗·聂鲁达]]
[[zh-min-nan:Pablo Neruda]]
[[zh-yue:聶魯達]]
Anonieme gebruiker