Verskil tussen weergawes van "Kaapse maanskynvis"

geen wysigingsopsomming nie
|synonyms=
}}
 
 
Die '''Kaapse maanskynvis''' (''Monodactylus falciformis'') kom voor aan die ooskus van [[Afrika]], van [[Tanzanië]] tot by die [[Breederivier]] in [[Suid-Afrika]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Cape moony'' of die ''Oval Moony''.
 
== Voorkoms ==
Die volwasse vis is silwer terwyl die punte van die dorsale- en anale vinne donker geel of swart is. Die onvolwasse visse is ook silwer met 11 - 12 nou donker vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 25 cm lank.
 
== Sien ook ==
112 485

wysigings