Verskil tussen weergawes van "J.C. Kannemeyer"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Persoon
| naam = J.C. Kannemeyer
| bynaam =
| beeld =
| onderskrif =
| geboortenaam = John Christoffel Kannemeyer
| geboortedatum = [[31 Maart]] [[1939]]<br />[[Robertson]]
| dood_datum = [[25 Desember]] [[2011]]<br />[[Stellenbosch]]
| titel = Skrywer, akademikus
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webwerf =
| voetnotas =
}}
 
Prof. '''John Christoffel Kannemeyer''' (1939–2011) was 'n akademikus en skrywer. Hy is veral bekend vir die biografieë wat hy geskryf het, onder andere die lewensverhale van [[D.J. Opperman]], [[C.J. Langenhoven]], [[C. Louis Leipoldt]] en [[Uys Krige]]. Hy het enkele dae voor sy dood sy laaste biografie, oor die [[Nobelprys]]wenner [[J.M. Coetzee]], voltooi.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/SA-letterkundige-sterf-op-Kersdag-20111226 SA-letterkundige sterf op Kersdag], [[Nuus24]], 26 Desember 2011</ref><ref>[http://www.stellenboschwriters.com/kannemey.html J. C. Kannemeyer op stellenboschwriters.com], besoek op 26 Desember 2011</ref>
 
Anonieme gebruiker