Verskil tussen weergawes van "Ovovivipariteit"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|right|230px|'n Plantluis skenk geboorte. '''Ovovivipare voortplanting''' verwys na diere waar die eier in die moeder se liggaam bevrug en ui...)
 
[[Lêer:Aphid-giving-birth.jpg|thumb|right|230px|'n Plantluis skenk geboorte.]]
 
'''Ovovivipare voortplanting''' verwysis na'n metode van reproduksie by [[dier]]e waar die eier in die moeder se liggaam bevrug en uitgebroei word. Nadat die eier(s) uitgebroei is, skenk die moeder lewend geboorte. Die vorm van voortplanting kom voor by verskeie soorte [[haaie]], [[reptiel]]e, [[geleedpotiges]], [[slak]]ke en [[tweekleppiges]].
 
{{Saadjie}}
[[kk:Тірілей жұмыртқалау]]
[[lt:Kiaušgyvavedystė]]
[[nl:Ovovivipariteit]]
[[nn:Ovovivipar]]
[[pl:Jajożyworodność]]
Anonieme gebruiker