Verskil tussen weergawes van "Ophichthidae"

111 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Ophichthidae''' is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die orde [[Anguilliformes]]. Daar is 55 [[genus|genera]] met ten minste 260 [[spesie]]s wat hoort tot dié familie. Vier en dertig van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.
 
==Agtergrond==
Die visse van die familie (daar word na hulle verwys as palings) word tussen 15cm - 2.5m lank.
 
==Genera==