Verskil tussen weergawes van "Swartogies-slangpaling"

 
==Habitat==
Die paling word gereeld gesien in die dag in die sanderige gedeeltes van koraal riwwe. Hulle kom ook voor in seegrasbeddings. Hulle eet vissies en [[skaaldier]]e. Swartogies-slangpalingslangpalings wat op eenslag geëet word, kan 'n gat in die pens van hul jagter met hul stertpunt maak. Hulle aard goed in groot [[akwarium]]s.
 
==Sien ook==