Verskil tussen weergawes van "Sarcopterygii"

64 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Taxobox | name= ''Sarcopterygii '' | fossil_range = | image = | image_width = 230px | image_caption = | domain = Eukaryota | regnum = Animalia | phylum = Chordata | su...)
 
}}
 
'''Sarcopterygii ''' is 'n subklas gewerwelde been[[vis]]se van die klas ''[[Osteichthyes]]''. Die gemeenskaplike faktor van die subklas is dat al die visse '''vleisvinvisse''' is. '''Sarcopterygii''' was ook voorheen bekend as ''Choanichthyes''.
 
''Sarcopterygii '' word in twee ordes ingedeel: ''Crossoptergii'' en ''Dipnoi''.