Verskil tussen weergawes van "Sarcopterygii"

35 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Sarcopterygii''' is 'n subklas gewerwelde been[[vis]]se van die klas ''[[Osteichthyes]]''. Die gemeenskaplike faktor van die subklas is dat al die visse '''vleisvinvisse''' is - voorheen bekend as ''lobvinvisse. '''Sarcopterygii''' was ook voorheen bekend as ''Choanichthyes''.
 
''Sarcopterygii '' word in twee ordes ingedeel: ''Crossoptergii'' en ''Dipnoi''.