Verskil tussen weergawes van "Clupeidae"

421 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
'''Clupeidae''' is 'n [[vis]]-familie tot die orde [[Clupeiformes]] behoort. Daar is 56 [[genus|genera]] met minstens 190 [[spesie]]s wat tot hierdie familie behoort. Dertien van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.
 
==AgtergrondKenmerke==
Die familie is van gemiddelde grootte (6 - 28 cm) en almal is silwerkleurig. Die liggaam is redelik plat en dit lyk asof elke vis 'n kiel onder by die pens het. Die visse het nie 'n lengte lyn nie. Die meeste visse van die familie kom in skole voor naby die oppervlakte, een van die redes vir die familie se kommersiële waarde. Die vis word geblik en gesout vir menslike verbruik en word ook as dierevoedsel gebruik.
 
==Genera==
110 274

wysigings