Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

71 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
'''Apeldoorn''' is 'n stad en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Gelderland]], geleë op die [[Veluwe]] tussen [[Amersfoort]] en [[Deventer]]. Die munisipale gebied het sowat 156 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 341 km². Die stad Apeldoorn het sowat 138 000 inwoners (2011).
 
Apeldoorn het 'n universiteit, die [[Teologiese Universiteit Apeldoorn]] van die [[Christelike Gereformeerde Kerke]]. Ook het Apeldoorn 'n professionele [[sokker]]span: [[AGOVV Apeldoorn]]
 
== Plekke ==
1 253

wysigings