Verskil tussen weergawes van "Rys"

285 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Rys is reeds in 711 deur Arabiere na [[Spanje]] gebring, maar het eers teen die [[Middeleeue]] die res van [[Europa]] bereik.<ref name="myfundi"/> Daar is dit aanvanklik as bestanddeel vir nageregte gebruik, soos byvoorbeeld om dit met [[melk]] en [[suiker]] te eet.
 
In [[Suid-Afrika]] is ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] begin met die kommersiële verbouing van rys in die warm, nat noordoostelike dele van die land.<ref amename="myfundi"/> OnlangsIn 2011 is 'n loodsprojek ook in [[Hartswater]], in die [[Noord-Kaap]], van stapel gestuur.<ref name="sake24"/> In die verlede is rysverbouing in Suid-Afrika in die ­wiele gery as gevolg van die hoeveelheid water wat nodig is om die ouer kultivars te kweek, maar met sekere kultivars kan rys nou met dieselfde hoeveelheid water as [[koring]] verbou word.<ref name="sake24"/>
 
==Verwysings==
3 195

wysigings