Verskil tussen weergawes van "Nieu-Taipei"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ inligtingskas)
k
'''Nieu-Taipei''', soms ook '''Xinbei''' genoem, amptelike [[Engels]]e naam: '''New Taipei City''' ([[Sjinees]]: 新北市, Pinyin: Xīnběi Shì, Pe̍h-ōe-jī: Sin-pak-chhī) is die mees bevolkte stad van die [[Republiek van Sjina]] op die eiland Taiwan met sowat 3,9 miljoen inwoners. Nieu-Taipei het in [[Desember]] [[2010]] met die samesmelting van alle 29 stede en munisipaliteite in die voormalige landelike Taipei-distrik ontstaan en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur.
 
Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se noordelike kuslyn en omsluit die Taipei-bekken enmet die hoofstad [[Taipei]]. Dit word in die noord-ooste deur Keelung, die Yilan-distrik in die suid-ooste en die Taoyuan-distrik in die suid-weste begrens.
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Republiek van Sjina]]