Verskil tussen weergawes van "Clube de Regatas do Flamengo"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|}}
 
'''Flamengo''' is 'n [[Brasilië|Brasiliaanse]] [[sokker]]klub in [[Rio de Janeiro]], wat in die [[Brasiliaanse Serie A]] speel. Die span se tuisveld is die [[Estádio Olímpico João Havelange]] (met 'n kapasiteit van 47 000 plekke), wat hulle deel met [[Botafogo de Futebol e Regatas|Botafogo]] en hul ewige mededinger [[Fluminense Football Club|Fluminense]]. Die [[Derby(sport)|derby]] tussestussen hierdie spanne staan bekend as [[Fla-Flu]] en is moontlik die strafste van Brasilië.
 
''Flamengo'' is vernoem na die wyk [[Flamengo]] in ''Rio de Janeiro'', wat weer na die [[Vlaandere|Vlamingen]] vernoem is. Die klub aanvanklik is aanvanklik vir [[roei]] gestig, maar nadat 'n paar spelers van ''Fluminense'' in [[1911]] met die bestuur gebots het, het hulle afgestig van ''Flu'' en by ''Fla'' aangesluit om daar ook 'n sokkerafdeling op die been te bring.
 
== Erelys ==
Anonieme gebruiker