Verskil tussen weergawes van "Elasmobranchii"

288 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Elasmobranchii''' is 'n subklas van die kraakbeenvisse ''Chondrichthyes''. Van die kenmerke van die subklas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is lo...)
 
'''Elasmobranchii''' is 'n subklas van die [[kraakbeenvisse]] ''Chondrichthyes''. Van die kenmerke van die subklas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die subklas met die bekendse: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.
 
==Sien ook==
* [[Lys van visfamilies]]
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name‎]]
 
==Bron==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Haaie]]