Holocephali: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Holocephali''' is 'n subklas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die subklas is dat al die spesies oor slegs een paar kieue splete beskik en die tande is vas in die kakebeen. Slegs drie [[familiesfamilie (biologie)|families]] kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor. Die [[Callorhinchidae]] familie word gereeld gesien maar die ''Chimaeridae'' en ''Rhinochimaeridae'' families bly in diep water van 400 - 2 000 m en word selde gesien.
 
==Sien ook==