Verskil tussen weergawes van "Party vir die Diere"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Logo_PvdD.svg|200px|regs|thumb|PvdD se kenteken.]]
 
Die '''Party vir die Diere''' (Nederlands: ''Partij voor de Dieren'', PvdD) is 'n [[Nederland]]se politieke party, wat op [[28 Oktober]] [[2002]] gestig is. Die party staan vir 'n [[dier]]- en milieu-vriendelike beleid. Nederland is sedert 30 November 2006 die eerste land ter wêreld waarin 'n party met die hooftema in die parlement verteenwoordig is.
 
Die politieke leier is [[Marianne Thieme]]. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 9 Junie 2010 is deur die Party vir die Diere nóg verloor nóg gewen. Die party het 2 setels behaal.
Anonieme gebruiker