Verskil tussen weergawes van "VfB Stuttgart"

86 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Na die oorlog is die klub in die [[Oberliga Suid]] ingedeel. Gedurende hierdie tydperk het die klub die eerste keer vir [[Stuttgarter Kickers]] as die topklub in Stuttgart verbygesteek en ook op nasionale vlak is daar in die 1950's groot sukses behaal: Die nasionale titel is die eerste keer in [[1950]], asook in [[1952]] gewen. Die [[DFB-Pokal]] is ook in [[1954]] en [[1958]] ingepalm.
 
Op internasionale vlak was die klub se grootste suksesse twee [[UEFA IntertotobekerIntertoto-beker]]-titels ([[2000]] en [[2002]]), asook toe die [[UEFA Europa League|UEFA-beker]]- ([[1989]]) en [[UEFA Bekerwinner-beker|Europese beker II]] ([[1998]]) eindwedstryde gehaal is.
Die klub speel sy tuiswedstryde in die Gottlieb-Daimlerstadion, gebou in [[1913]].
'''[[DFB-Pokal]]'''
: [[1954]], [[1958]], [[1997]]
'''[[UEFA IntertotobekerIntertoto-beker]]'''
: [[2000]], [[2002]]
 
'''[[UEFA Europa League|UEFA-beker]] eindstryd'''
: [[1989]]
'''[[UEFA Bekerwinner-beker|Europese beker II]] eindstryd'''
: [[1998]]
 
1 253

wysigings