Verskil tussen weergawes van "Klawer, Wes-Kaap"

 
==Besienswaardighede==
Klawer word jaarliks in die lente in 'n tipiese Namakwalandse blommeparadys omskep. Die [[Doringrivier]] bied ''river rafting'', 'n ideale manier om die rivier te verken, asook rotskuns naby sy walle. Die plaas Windhoek, sowat 7 km buite die dorp, bied 'n geskiedkundige blik op die omgewing. Hier in [[1902]] het die troepe van generaal [[Jan Smuts]] enmet die Britte slaags geraak in [[1902]]. Die [[Khoi]] en [[Boesmans]] se nalatenskap van rotskuns kan ook hier gesien word.
 
==Eksterne skakels==
3 195

wysigings