Verskil tussen weergawes van "Linkerflank"

14 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
gemerk as Saadjie
 
(gemerk as Saadjie)
Die linkerflank se hoofdoel is om eerste by n losskrum te wees en die bal by die opposisie te probeer afneem of om die baldraer te probeer verhoed om die bal te plaas vir sy aankomende voorspelers. Die linkerflank moet dus gereeld naby die onkantlyn bly en word gereeld gestraf, maar wen ook gereeld vir sy span strafskoppe. Meeste lande gebruik nommer 6 as n linkerflank, ook bekend as n baljagter, maar in Australie en Nieu-Seeland word die nommer 7 vir die posisie gebruik.
Voorbeelde van goeie linkerflanke is Corne Krige, Richie McCaw, Phil Waugh en Serge Betsen.
 
 
{{Saadjie}}
21 705

wysigings