Verskil tussen weergawes van "Dinopercidae"

Die familie se lywe is reghoekig en ietwat plat en bedek met klein skubbe. Die maksimum grootte is 75 cm. Hulle verkies vlak water om in te leef.
 
==GeneraGenus==
Die volgende generagenus en spesiesspesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
 
* ''Dinoperca''