Germania Superior: Verskil tussen weergawes

skakel
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: no:Germania Superior)
(skakel)
==Geskiedenis==
 
Met die veldtogte onder die heerskappy van [[Augustus]] het die Germaanse gebiede wes van die [[Ryn]] onder 'n Romeinse militêre bewind gekom. Saam met Germania Inferior het die provinsie onder keiser [[Domitianus]] omtrent 85 n.C. 'n burgerlike administrasie gekry.
 
Die provinsie is veral met die oog op die militêre beskerming van Gallië gestig, en vanweë sy ligging by die grens van die Romeinse Ryk is hier 'n groot aantal legioene gestasioneer, met hoofkwartiere in Mogontiacum, Argentorate (die huidige [[Straatsburg]]) en tydelik ook Vindonissa (Windisch, Aargau), wat almal deur hulptroepe langs die Bo-Germaans-Retiese Limes aangevul is.
10 758

wysigings