Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:WikiDwergie"

Voeg beeld by
k (WikiDwergie aksie)
(Voeg beeld by)
[[Beeld:wikignome.jpg|thumbnail|250px|right|'n Kunstenaarsvoorstelling van 'n wikidwergie.]]
'n WikiDwergie is 'n term vir 'n wikigebruiker wat klein en handige redigering doen sonder om aan te dring op aandag. WikiDwergies werk agter die skerms van 'n wiki en doen dingetjies soos om:
* ISBN-nommers van boeke wat deur mense aangehaal te word by te voeg,
788

wysigings